Page 21 - Combined_Pages
P. 21

Wat ander te sê het:                                        Wie en wat is die CTE?

                                                                          Die CTE is ‘n weefselbank wat skenking,
        “ Die skoenlapper is ‘n simbool van nuwe lewe                     bewusmaking en navorsing bevorder.
                                                                          Deur weefsel- en kornea- oorplanting kan
              en vir ons het dit die simbool van                          die kwaliteit van lewe bevorder word. Die
                                                                          CTE funksioneer vanaf die WNNR en is ‘n
                   weefselskenking geword.                                entiteit  van  die  Tshwane  Universiteit  vir
                                                                          Tegnologie.
                   Toe ons dogter oorlede is,
             het sy haar aardse lewe agter gelaat,

                                                                                                                            “In die voetspore van ‘n
             maar kon voortleef op ‘n nuwe wyse.”

                                                                KONTAK GERUS EEN VAN ONS                                     persoonlike tragedie...
                   “Om aan iemand anders
                                                                OPGELEIDE KOöRDINEERDERS VIR
               die gawe van ‘n beter lewe te gee                VERDERE BYSTAND:                                                    Perspektief op

           (deur skenking) sou ‘n troos vir my wees.            Gauteng, Mpumalanga en Limpopo                                  weefsel skenking”
                                                                     Marna Horn            082 379 8536
               Ek sou toestemming gegee het –
                      as iemand my net                          Vrystaat, Kaap en KZN
                                                                     Sandra Venter         082 325 3448
                  die geleentheid gegee het.”
                                                                Noordwes, Vaaldriehoek en Noord Kaap
                                                                     Elize Scheepers       082 411 7109
                “Te danke aan iemand anders
                                                                Oos Kaap
                 se skenking kan ons familie                         Phindile Dos Santos   061 405 2932

              steeds kosbare tye saam spandeer –                Tolvrye nommer
                                                                     0800 847 783 (tissue)
                     ons is so dankbaar!”
                                                                                    Oktober 2019
   16   17   18   19   20   21   22   23   24   25   26