Page 14 - News_Combine_v3
P. 14

3/29/2017                               Pukke daag ander uit om organe te skenk | Netwerk24
               Prof. Fika Janse van Rensburg, rektor van die Potch-kampus, het Woensdag self ’n
       OLX  |   PROPERTY24  |   CAREERS24  |   SPREE  |   MYSUBS  |                               JULIE PURKIS     MELD AF
               voorbeeld gestel toe hy op die kampus se Joolplaas geregistreer het om ’n orgaanskenker
               te word.                                                            NETWERK24 Stemme
               Die veldtog vorm deel van Jool, wat staan vir Jou Onbaatsugtige Opoffering vir  Johann Maarman
               Liefdadigheid.                                                      Rubriekskrywer
               “Om ’n orgaan te skenk is die laaste opoffering wat ’n mens ná jou dood vir enigiemand  Johann Maarman is 'n
               kan maak,” sê Marno Rossouw, voorsitter van die NWU-Pukke se Joolkomitee.  adjunk-redakteur van Die
                                                                                   Burger en 'n bekroonde
               Die orgaanskenkveldtog, wat ook ná Jool sal voortduur, is geïnspireer deur ’n oud-Puk,  rubriekskrywer.
               Martie Geertsema. Sy wag self op ’n longoorplanting nadat pulmonêre hipertensie haar
               longe erg verswak en beskadig het.
                                                                                   ‘Helen Zille, jy  In oom Zuma se
               Die Meds4Martie-orgaanskenkingsveldtog vind in samewerking met Weefselskenking  is nou op jou  fantasiewêreld
               SA, die Suid-Afrikaanse Orgaanskenkingstigting en PUKfm plaas, sê Geertsema. Met haar  eie’
               Meds4Martie-veldtog samel sy ook geld in vir duur medikasie van oorsee wat sy moet
               gebruik.

               Elize Scheepers, ’n koördineerder vir die Suid-Afrikaanse Orgaanskenkingstigting, sê 67
               mense het al sedert Dinsdag op die Joolplaas in Potchefstroom geregistreer om
               orgaanskenkers te word.
               “Een van hulle is ’n student wat vroeër kornea-oorplantings gehad het. Baie jong mense
               dink nie aan orgaanskenking nie omdat die natuurlike verloop gewoonlik nie is dat jong  Luister & Lees
               mense sterf nie. Baie sterf egter wel.”
                                                                                        Blou Maan
                                               Enigiemand bo 16 kan organe skenk. Mans  Koos Kombuis
                                               kan sekere weefsel tot op 80 skenk en
                                               vroue tot op 75.                         Sonvanger (Live)
                                                                                        Karen Zoid
                                               Een skenker kan sewe lewens red en 50
                                               mense se lewens beïnvloed, sê            Toevallig
                                                                                        Ruan Josh
                                               Geertsema. “Ons einddoel is om dit die
                                               verstek te maak in Suid-Afrika dat almal  Soos Reen
                                               orgaanskenkers is, behalwe mense wat     Henrico Coetzer
                                               verkies om nie te wees nie.”
                                                                                        Raak Vir My Rustig
                                               Jool bereik Saterdag ’n hoogtepunt
                                               wanneer 14 vlotte waaraan studente al
                                               sedert verlede week bou, se optog om
                                               08:00 deur die stad se strate begin.
                                               Volgens Rossouw word met dié blikskud-
                                               aksie gewoonlik sowat R90 000
                                               ingesamel.

                Rosina Mentoor (18) (links), een van die  Dit word aan die Studente Jool  MANS          VROUE
                Pukstudente wat as ’n orgaanskenker  Gemeenskapsdiens (SJGD) oorhandig
                geregistreer het as deel van die kampus se  sodat dit vir ander liefdadigheidsprojekte
                Joolbedrywighede. Mentoor het self vroeër                          HOOFTREKKE        GEWILDSTE
                kornea-oorplantings ontvang. By haar is Elize  dwarsdeur die jaar gebruik kan word.  Sokkie_Bokkie
                Scheepers, ’n koördineerder van die Suid-                                    Ek is n nederige mens hou van
                                                                                             nuwe uitdagings en is baie lief vir
                Afrikaanse orgaanskenkingstigting.  Die NWU-Pukke het verlede jaar R2,8  Oorsig: 'Moenie skinderstories glo' -
                                               miljoen aan verskillende individue en  Gordhan  dans. Ek is n liefdevolle persoon
               liefdadigheidsorganisasies oorhandig. Dis met tientalle liefdadigheidsprojekte
                                                                                             Sien die Profiel
               ingesamel.                                                           Gordhan weet, sê Malema
                                                                                             Rentia47
               * Besoek Geertsema se Facebook-blad Meds4Martie of haar webblad      Lughawe-rooftog: Verdagtes sê oor
                                                                                             Ek is 'n kind van God en dis baie
               meds4martie.co.za. Besoek odf.org.za of skakel 0800 22 66 11 vir nog inligting oor  inkomste  belangrik vir my. Ek hou daarvan
               orgaanskenking.                                                               om iemand te bederf. Ek verkies
                                                                                    Jannie Mouton: 'As Gordhan gaan, is
                                                                                             om eerder 'n romantiese aand tuis
                                                                                    dit chaos'  te spandeer as om uit te gaan.
                                                                                             Sien die Profiel
                                                                                    ‘As ANC wittes gemelk het, draai hy
                                                                                             jufneiks
                                                                                    teen ander’ Hardwerkende, spontane meisie,
                                                                                             waardeer die eenvoudiger dinge
                                                                                             in die lewe. Verkies n kampvuur
                                                                                             en sterrelug bo die geraas van n
                                                                                             aand uit. Pizza op die strand, bo n
                                                                                             Sien die Profiel
                                                                                               Wys Meer
                                                                                                SOEK

           SKAKELS                                                                          ALLE REGTE VOORBEHOU © 2017 MEDIA24
      http://www.netwerk24.com/Nuus/Onderwys/pukke­daag­ander­uit­om­organe­te­skenk­20170202                    2/3
   9   10   11   12   13   14   15   16   17   18   19