Page 5 - Combined_Pages
P. 5
Wat ander te sê het: Wie en wat is die CTE?
Die CTE is ‘n weefselbank wat skenking,
“ Die skoenlapper is ‘n simbool van nuwe lewe bewusmaking en navorsing bevorder.
Deur weefsel- en kornea- oorplanting kan
en vir ons het dit die simbool van die kwaliteit van lewe bevorder word. Die
CTE funksioneer vanaf die WNNR en is ‘n
weefselskenking geword. entiteit van die Tshwane Universiteit vir
Tegnologie.
Toe ons dogter oorlede is,
het sy haar aardse lewe agter gelaat,
maar kon voortleef op ‘n nuwe wyse.” “In die voetspore van ‘n
KONTAK GERUS EEN VAN ONS persoonlike tragedie...
“Om aan iemand anders
OPGELEIDE KOöRDINEERDERS VIR
die gawe van ‘n beter lewe te gee VERDERE BYSTAND: Perspektief op
(deur skenking) sou ‘n troos vir my wees. Gauteng, Mpumalanga en Limpopo weefsel skenking”
Marna Horn 082 379 8536
Ek sou toestemming gegee het –
as iemand my net Vrystaat, Kaap en KZN
Sandra Venter 082 325 3448
die geleentheid gegee het.”
Noordwes, Vaaldriehoek en Noord Kaap
Elize Scheepers 082 411 7109
“Te danke aan iemand anders
Oos Kaap
se skenking kan ons familie Phindile Dos Santos 061 405 2932
steeds kosbare tye saam spandeer – Tolvrye nommer
0800 847 783 (tissue)
ons is so dankbaar!”
Oktober 2019