Page 8 - Combined_Pages
P. 8
Of dit verwag word of nie - die dood van ‘n geliefde Vel
is altyd oorweldigend. Afhangend van die omstan- Slegs die boonste lagie van die vel (epidermis) word
dighede, kan mens ‘n warboel van emosies onder- versigtig van die rug en bene verwyder en baie ef-
vind, wat kan varieer van intense en verlammende fektief gebruik in die behandeling van brandwonde.
hartseer tot woede, angs, skuld en hopeloosheid.
Saam met al hierdie emosies is daar besluite wat ge- Is daar ’n koste verbonde aan weefselskenking?
neem moet word waarvoor jy nie voorbereid is nie. Nee, jy sal geen geld ontvang of spandeer nie. Die
Een van hierdie besluite kan ten gunste van weefsel- koste verbonde aan die prosedure word deur die CTE
skenking wees. Deur skenking kan jou geliefde vir gedra. WAAROM MOET EK WEEFSEL SKENK?
iemand anders ’n nalatenskap van hoop op ‘n beter Waar word die weefselherwinning gedoen?
lewensgehalte gee. Daar is verskeie redes waarom mense
’n Spesiaal opgeleide span doen die herwinning in ’n weefsel skenk:
Die behoefte aan orgaan- en weefselskenking is om- hospitaal, die lykshuis of by die begrafnisondernemer
vangryk en onmoontlik om te oorkom sonder die by- van u keuse. Vir party mense kan dit ‘n sinlose tragedie
drae van mense wat ten spyte van dít waardeur hulle omswaai in ‘n betekenisvolle situasie deur ander
gaan, tog besluit om ander in nood te help. Sal my geliefde met respek en waardigheid hanteer te help en sodoende ‘n klein troos bring te
word? midde van die groot verlies.
Die professionele span is verbind aan streng gedrags-
WAT KAN NA DIE DOOD VAN ‘N GELIEFDE Vir ander is die besluit om praktiese redes -
GESKENK WORD? kodes om te verseker dat elke skenker met die nodige iemand anders kan daardeur gehelp word.
respek en waardigheid hanteer word. Die skenker se
Korneas liggaam word nie geskend nie en prosteses word in As dit vir jou ’n moeilike besluit is, dink aan die
die dun, deurskynende lagie aan die voorkant van alle gevalle gebruik om die area van herwinning te tipe persoon wat jou geliefde was. Sou hy of
die oog wat die iris en pupil bedek, sig aan iemand herstel. sy iemand anders ’n beter kans wou gee om ’n
anders gee. normale lewe te lei? Die einde van ’n geliefde se
Sal skenking die begrafnisreëlings vertraag? lewenspad kan dalk die begin wees van iemand
Been en Tendons Nee. In samewerking met die begrafnis-ondernemer anders se verbeterde lewenskwaliteit.
Die langbene in die ledemate (arms en bene) kan word die prosedure binne die beskikbare tyd afge-
chirurgies verwyder word en aan pasiënte met been- handel.
verlies as gevolg van trauma, besering of siekte ’n
beter lewensgehalte gee. Sal ek weet wie my geliefde se weefsel ontvang?
Nee, ter wille van privaatheid en wetgewing word
Hartkleppe skenkers en ontvangers nie geïdentifiseer nie.
Soms kan slegs natuurlike kleppe gebruik word om
disfunksie in ’n pasiënt se hart te herstel. Dit kan die Wat gebeur nadat ons besluit het om te skenk?
pasiënt se lewe verbeter of selfs red. Jy sal gevra word om die nodige toestemmingsvorm
te voltooi en te onderteken. Die CTE sal dan die no-
dige reëlings tref om die weefsel so gou moontlik te
herwin.