Page 6 - Combined_Pages
P. 6

Wat ander te sê het:  Wie en wat is die CTE?


 Die CTE is ‘n weefselbank wat skenking,
 “ Die skoenlapper is ‘n simbool van nuwe lewe   bewusmaking en navorsing bevorder.
 Deur weefsel- en kornea- oorplanting kan
 en vir ons het dit die simbool van   die kwaliteit van lewe bevorder word. Die
 CTE funksioneer vanaf die WNNR en is ‘n
 weefselskenking geword.   entiteit  van  die  Tshwane  Universiteit  vir
 Tegnologie.
 Toe ons dogter oorlede is,
 het sy haar aardse lewe agter gelaat,

 maar kon voortleef op ‘n nuwe wyse.”  “In die voetspore van ‘n


 KONTAK GERUS EEN VAN ONS              persoonlike tragedie...
  “Om aan iemand anders
 OPGELEIDE KOöRDINEERDERS VIR
 die gawe van ‘n beter lewe te gee   VERDERE BYSTAND:  Perspektief op

 (deur skenking) sou ‘n troos vir my wees.   Gauteng, Mpumalanga en Limpopo  weefsel skenking”
   Marna Horn   082 379 8536
 Ek sou toestemming gegee het –
 as iemand my net   Vrystaat, Kaap en KZN
   Sandra Venter   082 325 3448
 die geleentheid gegee het.”
 Noordwes, Vaaldriehoek en Noord Kaap
   Elize Scheepers   082 411 7109
 “Te danke aan iemand anders
 Oos Kaap
 se skenking kan ons familie     Phindile Dos Santos   061 405 2932

 steeds kosbare tye saam spandeer –   Tolvrye nommer
   0800 847 783 (tissue)
 ons is so dankbaar!”
 Oktober 2019
   1   2   3   4   5   6   7   8   9   10   11